Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
source

Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Price
Free
Category
Reference Education
Last update
Jul 14, 2021
Publisher
App Developer Studio Cc Contact publisher
View in store
Loading...

Ratings & Reviews performance

Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.

Loading...

Description

1163 chars

Het jy geweet? • Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie. • 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie. • Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal. Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep. Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom. Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël. Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie). HOOFKENMERKE • Maklik om te gebruik, navigeer en soek • Bevat 46 spesies • Ongeveer 240 foto's • Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Screenshots

https://is3-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple49/v4/6f/59/29/6f5929d3-5aae-57b5-e752-0b53aa43e38e/pr_source.png/1242x2208bb.pnghttps://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple69/v4/0a/34/60/0a346027-cfbe-0413-a268-563753111c68/mzl.ehfllnqd.png/1242x2208bb.pnghttps://is4-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple49/v4/40/82/1a/40821a3c-8afa-4a64-774e-5eab813221d6/mzl.xvqafuir.png/1242x2208bb.pnghttps://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple69/v4/c3/a2/f1/c3a2f19c-5bb4-6078-6fa5-0fa7ad3d4d25/mzl.nrflvfhq.png/1242x2208bb.pnghttps://is4-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple49/v4/f0/17/4b/f0174b4e-67de-88c9-cf8e-32c16aba6935/mzl.smzefehz.png/1242x2208bb.png
Loading...
Loading...

Find growth insights on our blog

React to user feedback and market trends faster