Store Performance Index shows overall performance of your app on app stores. It is based on combined ASO & reviews metrics.
See more dataHelp jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiere en plaasdiere tot insekte en wildediere. Katogaries *Diere van afrika *Diere van australie *Voels *Plaasdiere *Woude *Insekte *Oerwoud *Oseaan *Troeteldiere *Poolstreke *Riviere en mere *Wilde diere
User reviews affect conversion to installs and app rating. Featured and helpful reviews are the first to be noticed by users and in case of no response can affect download rate. This is why it is highly recommended to reply to them.
Baie lekker app maar daar is geen klank op iPad 2 nie...
Developed by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD.
100+ Dieregeluide in Afrikaans is ranking in Education
Last update was at Jun 04, 2021and the current version is 3.0.
To see all other keys and revenue click here 967798418
100+ Dieregeluide in Afrikaans have a 1a user reviews.